×
Skakel na Engels

Streel ’n sensitiewe vel

Met RENS se EverCalm-velsorgreeks sal ’n senstiewe vel iets van die verlede wees

REN se EverCalm-velsorgreeks reinig en beskerm ’n sensitiewe vel. Dis met bio-aktiewe bestanddele geformuleer wat die vel streel en versterk en dit “leer” om minder reaktief te wees, en dit beveg omgewingsbesoedeling.

Gebruik al vier produkte in die reeks vir die beste resultate:

  1. EverCalm Gentle Cleansing Milk

Dié reinigingsmelk verwyder vuiligheid en suiwer ’n delikate vel.

  1. EverCalm Gentle Cleansing Gel

Dié gewigwas verwyder vuiligheid sagkens maar deeglik sonder irritasie of ongemak.

  1. EverCalm Global Protection Day Cream

Dié dagroom takel die tekens van voortydige veroudering en laat die vel bevog, glad en beskerm voel.

  1. EverCalm Anti-Redness Serum

’n Serum wat die vel se vog aanvul en veltoon sigbaar verbeter. Dit dien as ’n skild deur ontsteking, rooiheid en irritasie te verminder. Dit versterk velselle, gee die lewensduur daarvan ’n hupstoot en verhoog vogvlakke sodat jou vel jonger lyk.

Hierdie webpromosie is deur RENS geborg.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Gesigsontrimpeling sonder chirurgie binne minute

Dié slim serum verdoesel die voorkoms van plooie in ’n kits (ons praat van enkele minute!) deur die vel ferm...

Close