×
Skakel na Engels

Stap-vir-stap tuis-pedikuur

Danksy The Body Shop se voetsorgprodukte kan jy’n perfekte pedikuur in die gerief van jou eie huis doen. Volg hierdie stappe vir keurig versorgde voete

pedicure

  1. Verwyder enige naelpolitoer van jou naels.
  2. Tap louwarm water in jou voetspa. (As jy nie ’n voetspa het nie, gebruik ’n klein skottel of die bad.) Voeg voetsout (Peppermint Reviving Foot Soak) by. As jy nie voetsout het nie, laat week net jou voete vir 10 minute.
  3. Sny jou naels en vyl dit. (Moet dit nie te kort sny nie. Los ’n bietjie van die nael se wit deel vir die perfekte lengte.)
  4. Skrop jou hakke, onder jou voete en aan die kante van jou voete met ’n puimsteen of ’n voetvyl. (No More Rough Stuff Pumice R60 or File A Foot )
  5. Masseer jou voete met ’n afskilferende skropmiddel. (Peppermint Smoothing Pumice Foot Scrub)
  6. Spoel jou voete af en druk dit droog. Smeer ’n bevogtiger aan jou voete. (Peppermint Cooling Foot Lotion)
  7. Kies ’n kleur en verf jou naels. Onthou om eers ’n basislaag aan te wend.

 

Kliek hier vir wenke oor hoe om ’n tuis-manikuur te doen.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Manikuur-Maandag: Franse manikuur vir Valentynsdag

Dis die maand van liefde en die manikuris Michelle Saunders van LA het die perfekte Valentynsmanikuur wat met Essie-naelsorgprodukte gedoen...

Close