×
Skakel na Engels

Spesery-allergieë

’n Klein maar groeiende aantal mense is allergies vir speserye, waaronder dít wat in skoonheidsprodukte gebruik word

 

 

Al is daar honderde wat die simptome kan veroorsaak, is kaneel en knoffel bo-aan die lys. Vanielje en peper kan ook problematies wees. Leidrade wat toon dat jy dalk aan dié groep behoort: Jou liggaam reageer (uitslag, ’n gejeuk, selfs moeilike asemhaling) kort nadat jy dieselfde gereg (soos kerrie) in een restaurant eet, maar nie in ’n ander nie (wie’t geweet die sjef se “geheime bestanddeel” is kaneel?). Of jy ontwikkel simptome nadat jy iets uit ’n pakkie van 
een handelsmerk, maar nie ’n ander nie, geëet het. Praat met jou dokter daaroor.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Neute en sade vir Banting: Die goeies en die slegtes

Nie alle neute en sade is goed wanneer jy ’n LKHV-Banting-dieet volg nie. Kyk hier wat om te eet en...

Close