×
Skakel na Engels

Smaaktoets: Perske-ystee

Wanneer “die “kwik “begin “styg,•“ les“ jou “dors “met “een “van “dié“ verfrissende“ ystees. —“Ons“ het“ sewe“ produkte “getoets

 

 

 

TOP-TEE

 

 

Big Easy Iced Tea & Lemonade Peach Flavoured (R8,99, Checkers) is as die wenner gekroon. Dit smaak heerlik en het ’n prikkelende perske-nasmaak.

 

 

PROPVOL GEUR

 

 

Ons toetsers was gaande oor die verfrissende perskesmaak en -aroma van Woolworths Iced Tea Peach Flavoured Ceylon (R12,95, Woolworths).

 

 

LIGTE LAFENIS

 

 

Kies Lipton Light Peach Flavour Ice Tea (R9,99, Spar) vir ’n gesonder opsie wat steeds lekker smaak. Ons toetsers sê dit het ’n heerlike, soet smaak en ’n ligte perskegeur.

 

 

Also Tested

 

Manhattan Ice Tea Peach Flavoured Black Tea

 

 

Toetsers het van die soet, sterk geur gehou en opgemerk dat dit ’n donkerbruin kleur het.

Prys: R16,99, Spar

 

 

Fuze Tea

 

 

Dié ystee is donker van kleur met ’n kenmerkende geur.

Prys: R8,99, Spar

 

 

Elgin Dew Peach Flavoured Iced Tea

 

 

Dié ystee het ’n skerp nasmaak en ’n ligbruin voorkoms.

Prys: R9,99, Spar

 

 

Bos Ice Tea

 

 

Toetsers het gesê dié ystee het ’n goeie ligbruin kleur en ’n kenmerkende geur.

Prys: R10,89, Pick n Pay

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Smaaktoets: Semel muffinmengsels

Dit ŽsmaakŽ netŽ so Žlekker ŽsoosŽ jou Žeie Žresep“Ž. DisŽ perfekŽ virŽ ontbyt–Ž, kosblikke–Ž, teetydŽ en ŽenigeŽiets Žtussenin

Close