×
Skakel na Engels

Slaai vir middagete in ’n fles

Jy hoef nie jou slaaiblare en al die ander bestanddele vir jou slaai op kantoor in miljoene klein plastiekbakkies te pak nie

 

Kry ’n Consol-fles en gooi alles bymekaar. Hier is ’n paar van ons gunsteling flesslaaie van Pinterest.

 

Hoender en tamatie

Bestanddele: Blaarslaai, kersietamaties, vleis, vinaigrette, hoender en gemengde groente.

 

Hoender-spek-en-bloukaasslaai

Bestanddele: Slaaisous, gekapte hoenderborsie, gekapte tamatie, hardgekookte eiers, gekrummelde spek, gekapte blaarslaai en gekrummelde bloukaas

 

WENK: Gooi altyd die slaaisous onderin en pak die blare bo-op. Dit keer dat die slaaiblare pap raak.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Nuwe kosblikhappies

Danone Yo-Jelly kombineer die prettige smaaksensasie van jellie met die betroubare gesondheidsvoordele van jogurt

Close