×
Skakel na Engels

Skep die perfekte luim vir jou huis met hierdie fantastiese wenke

Want jou huis is waar jou hart is
Taylor blinds webvertorial

Jou huis is die een plek waar jy op jou beste behoort te voel. En jy voel net op jou beste by die huis as jou milieu goed lyk. Gelukkig kan Taylor Blinds & Shutters jou help om die perfekte voorkoms en luim vir jou huis te verkry.

Taylor Blinds & Shutters se reekse bied aan selfdoenentoesiaste ’n verskeidenheid keuses, materiale, tekstiele en beligtingsoplossings vir elke huisversieringsbehoefte. Taylor Blinds & Shutters se opsies vir vensterbedekkings is sowel innoverend as tydloos, en jy kan dit vir jou behoeftes aanpas.

Volg hierdie versieringswenke om jou huis nuut te laat lyk en voel:

1. Laat die lig binne

Vensters en deuropeninge kan natuurlike lig in jou huis inlaat. Bring die lig en skoonheid van die buitewêreld na binne met Taylor Blinds & Shutters. Hul versameling hortjies en blindings het die perfekte opsies vir jou om ’n ingang na jou slaapkamer te skep, jou beligting te beheer en ’n ruimte te skep waar jy kan voel of jy een met die natuur is.

Taylor blinds

2. Skep ’n helder en koel omgewing

Skep ’n neutrale omgewing wat jou toelaat om te dink. Kies skakerings van wit en blou wat helder denke, ’n meditatiewe luim en kalmte moontlik maak. Taylor Shutters & Blinds het ’n groot reeks sagte en wit skakerings wat jou ’n gevoel van balans en harmonie sal gee.

Taylor blinds

3. Hernu jou siel met groen

Dis belangrik om tyd te kry om jou kragte te herwin wanneer jy van die werk af by die huis kom. Skep ’n verfrissende, energieke vertrek waar jy kan ontspan en van jou besige dag vergeet. Taylor Shutters & Blinds se groot reeks tekstielstowwe kan bydra tot die gevoel van balans en die natuur se energie na binne nooi. Gebruik groen skakerings en ondertone vir ’n gebalanseerde, rustige ruimte.

Taylor blinds

4. Skep ’n snoesige, warm omgewing

Skep ’n warm, aanloklike en snoesige ruimte in jou huis met neutrale ondertone en warm kleure soos rooie, bruine en roomskakerings. Taylor Blinds & Shutters kan warmte aan enige vertrek verleen met hul verskeidenheid materiale en hul produkte se vermoë om sonlig in te laat of die buitewêreld uit te sluit wanneer dit nodig is.

Taylor blinds

Besoek www.taylorblinds.co.za vir nog inligting en inspirasie. Volg Taylor Blinds & Shutters op FacebookInstagram en Twitter.  

Hooffoto: iStock/YakobchukOlena

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
3 maniere om jou binnenshuise ontwerpstyl vir die somer op te kikker

Wat van ’n nuwe voorkoms vir jou huis vir die somer?

Close