×
Skakel na Engels

Serum teen Veroudering

Ons het ’n teenverouderingserum op die proef gestel

 

 

Daar is twee teenverouderingsformules in ’n bottel van Clarins se Double Serum Complete Age Control Concentrate (R695).

Dié serum sal:

  • hidrasie help verbeter
  • jou vel meer laat straal
  • jou vel verferm
  • jou veltoon eweredig laat lyk
  • porieë verklein

 

Ons GH-toetser het die volgende te sê gehad: “My vel lyk minder gedehidreer en my porieë het aansienlik gekrimp. Die bottel het ook net meer as ses weke gehou. (Ek het dit net saans voor my vogroom aangewend.)”

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Velsorgoplossings vir tieners

Sukkel jou tiener met frustrerende velprobleme? Kry Clicks se nuwe My Skin-reeks vir tieners

Close