×
Skakel na Engels

Selfdoen-projek met washi-maskeerband

Gee nuwe lewe aan glasflesse met washi-maskeerband, doilies en meer

Gaan krap ’n bietjie in jou herwinningsdrom vir ’n paar alleenloper-glasbottels en dam dit met wit spuitverf by. Wanneer dit droog is, kan jy dit met washi-maskeerband, oorskietpapier en doilies in bypassende kleure versier (in dié geval is perske en pienk gebruik).

 

Washi-maskeerband is beskikbaar by  www.lovelettersstationery.co.za  of www.ingoodcompany.co.za, en by Typo-winkels. 

 

Lees ook:

Maak ’n prentjiemooi skinkbord

Maak jou eie kersblakers

Skep ’n vertikale tuin 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wat jy móét weet voordat jy jou huis opknap

Verseker só dat alles seepglad verloop (én jy binne jou begroting bly!)

Close