×

Ryan O’Connor bestuur die Renault Duster

Ryan is ’n avontuurlustige man. Ons is dus gretig om uit te vind wat hy gedoen het

 

KFM se Ryan, wat ook Power Couple op M-Net aanbied, het die Duster se veldryvermoëns tot die uiterste ingespan en op ’n fietsry-avontuur in Kaapstad se noordelike voorstede, 465 m bo seevlak, gegaan.

MEER OOR DIE RENAULT DUSTER

Die Duster bly ’n groot gunsteling vir mense wat ’n robuuste, sportiewe en pretensielose sportnutsvoertuig wil hê.

Verbeterde spesifikasies, beter brandstofdoeltreffendheid en ’n mededingende prys gee die nuwe Duster ’n goeie posisie in die mark.

’n Raakskerm-koppelvlak met radio, foon-, padkaart- en algemene verstellings maak gesinsavonture en langpadreise selfs geriefliker. Spoedreëling is nou standaard op die nuwe Duster, terwyl leerafwerkings as opsionele ekstras beskikbaar is.

REEKS

1.6 Expression 4×2 77 kW-petrol

1.6 Dynamique 4×2 77 kW-petrol

1.5 dCi Dynamique 4×2 80 kW-diesel

1.5 dCi Dynamique 4×4 80k W-diesel

renault duster

via: WOW

Lees nog:

10 wenke vir motoreienaars om geld te spaar

Wat kan prettiger wees as saamryklub-karaoke met die presidentsvrou?

14 maniere om jou motor se loopkoste te verminder

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Vanessa Haywood-Sandes is ’n wondervrou op wiele

Sy het die Renault Kadjar getoets en ’n hele besige week lank rondgerits

Close