×
Skakel na Engels

Robin Williams se huldeblyk

’n Spesiale huldeblyk aan die legendariese Oscar-wenner, komediant en akteur Robin Williams gaan dié naweek op M-Net Movies Showcase (kanaal 108) op DStv uitgesaai word

 

 

Jy kan die volgende Robin Williams-flieks op Saterdag 16 Augustus en Sondag 17 Augustus kyk:

 

SATERDAG 16 AUGUSTUS 2014

 

14:45 – Robots

16:15 – Hook

18:45 – Happy Feet

20:45 – Good Will Hunting

23:00 – Deconstructing Harry

 

 

SONDAG 17 AUGUSTUS 2014

 

11:45 – Awakenings

14:00 – The Big Wedding

15:30 – The Fisher King

18:00 – Good Morning Vietnam

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen met RV Rampage

Neem aan dié kompetisie deel vir ’n kans om ’n ongelooflike tien dae lange reis vir twee met ’n motorwoonwa...

Close