×
Skakel na Engels

Reinig jou vel sonder om dit uit te droog

Lipidol Cleansing Body Oil was vuiligheid af terwyl dit die vel bevog hou

Lipidol Cleansing Body Oil was vuiligheid af sonder om die vel se natuurlike olielagie te stroop. Dit beteken jou vel sal nie droog voel met daardie stywe gevoel nadat jy gestort het nie. Wend dit aan ’n nat vel aan – die olie sal emulsifiseer. Laat dit skuim en spoel af.

Soos in al die Lipidol-produkte in hierdie reeks is plantekstrakte gebruik om aan die Lipidol Cleansing Body Oil sy kleur te gee. Dit bevat geen sintetiese kleurstowwe nie. Die olie het ’n verfrissende lemmetjiegeur, is niekomedogenies en geskik vir ’n sensitiewe vel.

Hierdie webpromosie is deur Lipidol geborg.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
’n Strelende skeerolie vir mans

Lipidol After Shave Oil help mans om algemene velirritasies te vermy wat deur skeer veroorsaak word

Close