×
Skakel na Engels

Reinig én RED

Dis gerieflik, lig vir saamdra en maklik om te gebruik; daarom is klam gesiglappies bo-aan ons lys van vernuftige skoonheidsuitvindings. Die nuutste produkte op die mark verrig baie meer as om net grimering te verwyder

Aknee- noodhulp

Die salisielsuur in Johnson’s Face Care Daily Essentials Refreshing Facial Cleansing Wipes reinig porieë deeglik.

Veelsydig

Neutrogena Make-up Remover Cleansing Towelettes is sag genoeg om rondom die delikate oogarea te gebruik en is vir ’n sensitiewe vel geskik.

Strelend

Inglot Milk & Tonic Make-up Remover Wipes bevat vitamien E, kamille en bisabolol wat help om ’n rooi, geïrriteerde vel te streel.

Afskilferaar

Dié getekstureerde Simple Kind To Skin Exfoliating Facial Wipes speel klaar met ’n droë vel.

LEES OOK:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 wenke vir gesonde hande en naels

Jou hande en naels het in die winter ’n bietjie ekstra sorg nodig. Probeer dié vyf wenke:

Close