Soos hulle in die promosieveldtog sê: “Hulle het rondgesnuffel sodat jy nie hoef nie.” Eenvoudig gestel: Pick n Pay vergelyk elke week die pryse van 1 000 produkte met ander supermarkte s’n, en wanneer jy jou inkopies doen en jy van hierdie produkte koop, gee hulle vir jou kontant-koepons vir die verskil. Hier is ‘n video wat dit verduidelik:
http://youtu.be/NrfGcHHjvfQ