×
Skakel na Engels

Oulike diere-plaatkoekies vir kinders

Jou kinders sal dink jy’s die coolste ma wanneer jy hierdie skattige diere-plaatkoekies maak

Ons weet almal hoe gejaagd ontbyt op weekdae kan wees. Hoekom bederf jy dus nie jou kinders met iets ekstraspesiaal op naweke nie, wanneer jy ’n bietjie meer tyd het.

Word geïnspireer deur hierdie plaatkoekies, wat amper te skattig is om te eet, en maak dit ’n gesinspoging – kry jou kinders en man om jou te help.

 

1. Dierbare teddiebeer

teddy bear crumpet

Bron en resep 

 

2. Jolige jakkalsie

fox-crumpet

Bron en resep 

 

3. Oulike uil

owl-crumpet

Bron en resep 

 

4. Rudolf die takbok

reindeer-crumpet

Bron en resep

 

5. Haastige hasie

GHK040115_138

Kliek hier vir die beproefde en getoetste resep vir ons heerlike hasieplaatkoekies met piesang. 

 

6. Cool kuiken

hatching-chick-crumpet

Bron en resep

Meer oor plaatkoekies

Glutenvrye plaatkoekies met twee bestanddele
Plaatkoekies met peerstroop
Reënboogplaatkoekies
3 lekker plaatkoekieresepte

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Glutenvrye plaatkoekies met twee bestanddele

Al wat jy nodig het, is twee eiers en ’n piesang!

Close