×
Skakel na Engels

Ons top-10-sterre se #ALSBucketChallenge-video’s

Van Hollywood se grootste name deurdrenk hulle met yskoue water, alles vir ’n goeie doel. Hier is ’n paar van die snaaksste video’s van sterre, onder wie Oprah Winfrey, Niall Horan en Taylor Swift, wat die uitdaging aanvaar het. Kyk dit nou!

Om bewustheid te skep van amiotrofiese laterale sklerose (ALS), ’n voortskrydende neuro-degeneratiewe siekte wat senuselle in die brein en rugmurg aantas, het tientalle sterre die uitdaging aanvaar – en mekaar uitgedaag – om ’n emmer yskoue water oor hul kop te gooi. Die uitwerking van die water gee hulle ’n idee van hoe die liggaam op die uitwerkings van ALS reageer.

 

1. Niall Horan

 

http://youtu.be/_8pB3ZXFHPs

 

 

2. Jennifer Lopez

 

http://youtu.be/pz09Bk4uU1M?list=UUU4jp_a0JN7ogwX6EjVJ5GA

 

 

3. Oprah Winfrey

 

 

 

4. Bill Gates

 

 

 

4. Taylor Swift And Jamie King

 

 

 

6. Selena Gomez

 

http://youtu.be/dBQYBbr2YGg

 

 

7. Kaley Cuoco

 

http://youtu.be/NtZDi8v7zCs

 

 

8. Justin Bieber

 

http://youtu.be/OUjz6uFKOXY?list=UUU4jp_a0JN7ogwX6EjVJ5GA

 

 

9. Ryan Seacrest

 

 

 

10. Robert Downey Jnr

 

http://youtu.be/NM3cAyA5jAo

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief