×
Skakel na Engels

Ons gunsteling-naelsalonne

Ons het almal soms ’n vinnige, maklike manikuur of pedikuur nodig. Hier is 3 naelsalonne waar jy ’n bietjie ek-tyd kan deurbring.

Ons gunsteling … En dis nuttig dat ons gunsteling-Sorbet-velsorgprodukte by uitgesoekte Clicks-winkels beskikbaar is.

 

As jy op die lughawe is en daar’n ’n keep in jou nael, loer by een van Yemaya se spoedtoonbanke in om dit vinnig te laat opknap.

 

Dit bestaan al so lank as wat ons kan onthou, en die diens is nog net so wonderlik soos altyd.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Prettige aanplaknaels van Henry Holland

Henry Holland, een van ons gunstelingontwerpers, het met Elegant Touch saamgespan en ’n prettige reeks aanplaknaels geskep

Close