×
Skakel na Engels

Ons 10 lekkerste kantoorkosblik-idees vir 2018

Wraps, toebroodjies en slaaie vir ’n interessante kantoorkosblik

Dis ’n nuwe jaar en jy krap waarskynlik reeds kop oor nuwe idees vir jou kantoorkosblik. Om jou lewe makliker te maak, het ons ’n paar van ons gunsteling-resepte gekies wat nie net vir ’n smullekker werksmiddagete sal sorg nie, maar ook nie ingewikkelde voorbereiding verg nie.

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

1. Wraps met kalkoen-en-komkommerslaai

 

2. Pita met witboontjie-en-tunavulsel

3. Eiervrugtoebroodjies

 

4. Reënboogrolletjies

 

5. Braaihoender-wraps met “ranch”-sous

6. Prosciutto-en-spanspek-ciabatta 

 

7. Koeskoesslaai met geroosterde groente

 

8. Geurige Thaise noedelslaai

9. Mielie-en-avokadoslaai

10. Slaai met komkommer, beet en pistasieneute

 

LEES OOK:

10 wenke vir gesonde, verloklike kosblikkos

Smaaklike kosblik-idee

4 sakpas wenke vir kosblikke

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoe om stinkerige skoolsakke skoon te maak

Laat onwelriekende kossakke of rugsakke in vier maklike stappe lekker ruik

Close