×
Skakel na Engels

Ondersteun ’n goeie doel en wen met Edgars

Die plaaslike modeontwerper Craig Jacobs en ses plaaslike bekendes sal met Edgars saamwerk vir ’n liefdadigheidsveiling om geld in te samel vir die SOS-kinderdorpe van Suid-Afrika Bie en jy kan ’n eiesoortige denimrok wen

Ses plaaslike bekendes: Luthando Shosha, Poppy Ntshongwana, Janez Vermeiren, Aspasia Karras, Jimmy Nevis en Jessica Nkosi het elkeen ’n paar jeans aan die Edgars Piece of Me-projek geskenk. Die plaaslike modeontwerper Craig Jacobs het ’n eiesoortige denimrok hieruit geskep wat op Twitter opgeveil gaan word.

Die veiling sal 09:00 op 27 Augustus begin en om 16:00 28 Augustus eindig. Edgars sal ’n minimum van R5 000 skenk, of die wenbedrag uitbetaal as dit hoër sou wees. Die opbrengs sal aan die die SOS-kinderdorpe in Suid-Afrika geskenk word.

 

2

3

Volg #EdgarsPieceOfMe op Twitter vir meer inligting

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
H&M se webwerf is hier – en ons hou van wat ons sien!

Ons het gesien wat H&M vir ons inhou, en nou kan Oktober nie vinnig genoeg kom nie! Jy kan nog...

Close