×
Skakel na Engels

Nuwe kanale op DStv!

Hier is wat jy oor die DStv-veranderinge moet weet:

 

 

BET International (kanaal 135) ’n Prettige, relevante en inspirerende vermaakkanaal vir liefhebbers van swart kultuur met programme soos The Wendy Williams Show, Being Mary Jane en Real Husbands of Hollywood.

 

Nick Jr. (kanaal 307) Prettige vermaak vir voorskoolse kinders van drie tot vyf jaar oud.

 

Nicktoons (kanaal 308) Nickelodeon-strokiesverhale vir kinders van alle ouderdomme.

 

DStv voeg ook vandeesmaand twee nuwe premium-kanale by:
M-Net Edge (kanaal 102) begin op Maandag 20 Oktober 2014 om 18:00 met al die beste reekse sodat jy dit makliker en vinniger kan kyk!

 

VUZU AMP (kanaal 114) begin op 13 Oktober om 17:00 met reekse wat jonk van hart is.
M-Net Series Showcase en M-Net Series Reality word gedurende Oktober gestaak.

 

 

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoe om met jou kinders oor verkragting te praat

Onthou, ’n ingeligte kind is ’n bemagtigde kind

Close