×

Nuwe jaar, nuwe jy

Maak 2017 jóú jaar! Ons gee raad vir elke aspek van jou lewe

nuwe jaar

Soms raak ons só besig en vasgevang in die dolle gejaag van die wêreld dat ons vergeet wie ons is en waarheen ons op pad is. Voel jy of jy in ’n groef vasgevang is? Is jy desperaat vir verandering? Voel jou drome en doelwitte buite bereik ver? Maak 2013 jóú jaar! Ons gee raad vir elke aspek van jou lewe – van jou gesondheid tot jou loopbaan en verhouding.

 

Jou reis na ’n  nuwe jy begin hiér:

 

1. Jou lyf

Is jy gereed om vanjaar jou droom-lyf te kry?! Volg ons wenke en truuks om die vakansie-vetjies aft e skud. Om fiks en ferm te raak, is makliker as wat jy dalk dink!

Kry ’n strandlyfie in net 30 dae

Kry ’n plat, gespierde maag

Raak ontslae van pap bo-arms

Kry fermer bene en boude

 

2. Jou dieet

’n Gebalanseerde dieet is noodsaaklik vir ’n gesonde gees en liggaam. Begin vandag nog gesond eet!

Dr. Oz se 7-dag-dieet

Detoks – die gesonde, natuurlike manier

Wenke vir suksesvolle gewigsverlies

Watter dieet werk – minder koolhidrate of minder vet?

Vyf algemene dieetfoute wat vroue maak

 

3. Jou gesondheid

Dis nooit te laat om na jouself te begin omsien nie. Ken jou feite, laat toets jou gereeld en probeer gerus dié leefstylaanpassings.

Die groot mammo-debat

Vookom ’n hartaanval

Klop diabetes

Verlaag só jou bloeddruk

 

4. Jou verhoudings

Versterk jou ondersteuningsnetwerk deur goeie, gesonde verhoudings aan te knop. Doen moeite met die verhoudings waarin jy is – of dit met jou maat, kind, kollega of vriend(in) is.

Raak van vooraf verlief op jou maat

Vra jou man uit

Wees ’n koel ouer

Praat met jou tiener

 

5. Jou loopbaan

Beweeg vanjaar sommer ’n hele paar trappies op die korporatiewe leer op.

Hoe om jouself aanlyn te bemark

Beroepswenke vir vroue

Vyf goue reëls vir enigeen wat van die huis af werk

 

6. Jou gesindheid

Reining jou lewe van al die negatiewe “rommel” en verbreek bande met mense wat jou bedruk en pessimisties maak.

Hoekom gelukkige mense langer lewe

Pak jou “lewenskas” reg

Klop ’n slegte bui

 

7. Jou geldsake

Ruk vanjaar jou geldsake reg. Ons besparingswenke sal jou help om binne jou begroting te bly.

Jou geld-dieet

Drie maniere om meer te spaar

Koop meer vir minder 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
28-dag-stapplan: neem die eerste tree

Of jy nou gewig wil verloor of wil fiks raak, ons plan sal jou help om jou doelwitte te bereik

Close