×
Skakel na Engels

Nuut op ons skoonheidsredakteur se lessenaar

Bring ’n bietjie blieng in die feesseisoen met die beperkte-oplaag- Smashbox On The Rocks Holiday 2014 Collection

 

 

Van swaar en rokerig tot sag en glimmend, kies jou skakering uit die Smashbox On The Rocks Photo Op Eye Shadow Palette (R450). Om jou oogskadu selfs langer te laat hou, begin met die Smashbox On The Rocks Photo Finish Primer Duo (R400). Dié oogskadu-palet met 12 skakerings en die duo bestaande uit ’n onderlaag-basislaag en oog-basislaag is al wat jy nodig het vir jou partytjievoorkoms.

 

“Dis tyd om die reëls te verbreek! Dié seisoen het ek ’n obsessie met ryk, glimmende voorkomste wat met juweeltone geaksentueer word. Dis ’n gewilde voorkoms in grimeerateljees wat maklik in ’n glansryke vakansievoorkoms omskep kan word,” sê Lori Taylor Davis, Smashbox se internasionale hoofkunstenaar.

 

Die beperkte-oplaag Smashbox On The Rocks Holiday 2014 Collection is in uitgesoekte takke van Edgars, Red Square, Woolworths en Foschini beskikbaar terwyl voorraad beskikbaar is.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Skakel na Engels

Nuut op ons skoonheidsredakteur se lessenaar

Maybelline se nuwe Diamond Glow by Eye Studio-oogskadu’s het ’n romerige tekstuur en ’n veelvlakkige glans

 

 

Kyk hier hoe om in 4 maklike stappe ’n skitterende diamantvoorkoms te verkry.

 

  1. Wend onder en al langs die wekbroulyn aan.
  2. Wend op die ooglid en in die binnenste hoek aan.
  3. Vermeng in die vou.
  4. Trek ’n streep al langs die wimpers.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 maniere waarop blosser die jare kan laat waai

Blosser wat reg aangewend is kan jou jonk en vars laat lyk. Die grimeerkunstenaar Mally Roncal deel haar wenke

Close