×
Skakel na Engels

’n Klassieke skoonheidsproduk nou ook geurvry

Elizabeth Arden Eight Hour Cream Skin Protectant is ’n klassieke skoonheidsproduk – een buisie word elke 30 sekondes wêreldwyd verkoop

 

 

Prins Harry het dit selfs op sy Suidpool-avontuur in Desember saamgeneem! Die kenmerkende geur is baie mense se gunsteling, maar ’n geurvrye weergawe van die room is ook nou beskikbaar. Elizabeth Arden Eight Hour Cream Skin Protectant is die fundamentele veeldoelige prodruk: Dit streel, beskerm, hou vog binne en help om ’n beskadigde vel te heel.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Serum teen Veroudering

Ons het ’n teenverouderingserum op die proef gestel

Close