×
Skakel na Engels

’n Grimeerkunstenaar wend haar grimering binne 5 minute aan

Jy sou dink dat ’n professionele grimeerkunstenaar baie tyd daaraan sou bestee om haar eie grimering soggens aan te wend. Nie noodwendig nie. Kyk hoe hierdie grimeerkunstenaar haar grimering binne 5 minute vir die kamera aanwend

Kyk hoe Lisa Eldridge, ’n Britse grimeerkunstenaar wat beroemd vir bekendes se grimering op die rooi tapyt en op tydskrifvoorblaaie is, haar eie grimering binne 5 minute aanwend. Jy kan ook! Gebruik die produkte en gereedskap wat jy reeds het om jou grimering in ’n kits aan te wend.

FOTO: iStock/Dariildo

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ontmoet Maybelline se nuwe woordvoerder

Kyk wie het haar by Maybelline New York se vroue as die handelsmerk se nuutste woordvoerder aangesluit

Close