×
Skakel na Engels

’n Goeie Huishouding-eerste: Bestel van hierdie blad af met NOMU!

Sluit jou by die selfooninkopie-revolusie aan – en spaar R100 – met hierdie spesiale aanbod.
NOMU

Die NOMU Cook’s Collection Classic Filled Spice Rack bevat nege van die noodsaaklikste speserye wat jy in jou kombuis nodig het, van borrie en gemmer tot komyn en soet paprika, alles in ’n vernuftige berkelaaghoutrakkie. Dit kos gewoonlik R640 en is nou aan GHlesers vir slegs R540 beskikbaar. En jy kan dit boonop onmiddellik van hierdie bladsy af bestel!

HOE OM TE BESTEL

1. Laai die SnapScan-app van jou app-winkel af.

2. Skandeer die ikoon en betaal met die app. Vul asseblief jou adresbesonderhede in om die transaksie te voltooi.

3. Jou NOMU Cook’s Collection Classic Filled Spice Rack sal by jou deur afgelewer word. Aflewering is gratis en neem twee tot vier werkdae.

*Aanbod geld slegs in SA en terwyl daar voorraad is tot 31 Maart 2017.

Koop die Maart-uitgawe van Goeie Huishouding om van hierdie aanbod gebruik te maak, in net 3 maklike stappe. Kyk hierdie video om uit te vind hoe:

 

LEES OOK:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief