×
Skakel na Engels

’n Bietjie blou …

Blou het verlede jaar op loopplanke as die gunsteling-oogskadukleur uitgestaan

 

 

Wees avontuurlustig en begin dié jaar met ’n tikkie blou – soos ’n blou strepie of donkerblou maskara. Dis pret!

 

1 Avon-glimstafie, Starry Night Blue R19,95

2. Catrice Kohl Kajal, Blue I Know You? R24,95

3. Ralo Cosmetics-oogpotlood met skerpmaker R29,50

4. NYX-oogskadu, Maui R89,95

5. L.A. Colors Glitterliner, Sequin R22,95

6. Sisley Paris se verdikkende, versterkende maskara, Deep Blue R510

7. L’Oréal Paris Color Riche-oogskadu, Les Ombres R169,99

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Dra hierdie winter silwer en blou

Swierige silwer en betowerende blou is 'n opwindende kleurkombinasie vir jou wintersklerekas

Close