×

DRIE PLANNE MET

PAAS-BOLLETJIES

Dié Maand Se Selebsjef

CLEMENT PEDRO

SABC3 se Afternoon Express-sjef en -kosstilis Clement Pedro deel drie maklike maar indrukwekkende nageregte waarvoor MOIR’S se Paasbolletjies as die belangrikste bestanddeel gebruik word.

Skep dit met MOIR’s en Wen!

Wil jy ’n fantastiese MOIR’s-geskenkpak wen?
Kliek hier om al die besonderhede op Goeie Huishouding se Facebook-blad te kry.

KLIEK HIER >