×
Skakel na Engels

Moenie voor die fees vas nie!

Met die partytjietyd net om die draai, maak seker jy laat jou dieet nie deur dié lokval ontspoor nie

 

 

Jy sien dit dalk as ’n slim truuk om kilojoules te spaar, maar om
 met ’n leë maag by ’n
 partytjie op te daag kan op ’n dieetramp afstuur.
Cornell University in
 die VSA het in navorsing
 bevind dat mense wat 
gevas het eers die skyfies,
 kaas en ander rampspoedige peuselkos getakel het voordat
 hulle die groente begin eet het. In die studie het die honger groep ook 47% meer kilojoules ingeneem met hul eerste keuse as met hul gesonder tweede keuse. Berei jouself vir die buffettafel voor: Geniet klein maaltye wat min kilojoules bevat gedurende die dag, en begin met die crudités-skinkbord wanneer jy daar aankom.

 

Deur Samantha Cassetty

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wees meer gefokus en energiek

As jy gedurig moeg voel en dikwels sukkel om te konsentreer, los waarmee jy besig is en lees hiér …

Close