×
Skakel na Engels

Moeitevrye huisverbeteringe

Haal die stres daaruit om ’n kontrakteur vir huisverbeteringe te kry

 

 

RedFish is ’n aanlynplatform wat kliënte help om met gekwalifiseerde professionele kenners en ambagslui – soos argitekte, verwers, timmermanne, skrynwerkers, loodgieters en algemene nutsmanne – in verbinding te tree.

 

Plaas net ’n beskrywing van die werk wat jy gedoen wil hê, en relevante ambagslui in jou omgewing sal kwotasies stuur. Vergelyk dan die aanbiedinge en kies die beste kandidaat deur hul profiel te lees. Wanneer die werk gedoen is, beoordeel die persoon en skryf ’n kort beskrywing om toekomstige kliënte te help om ingeligte besluite te neem.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Maak ’n laai reg wat vassit

Wie het nou ʼn nutsman nodig? Dis so maklik!

Close