×
Skakel na Engels

Mini-Paasbolletjies

Jou kinders sal mal wees oor die Mini Hot Cross Buns van Spar Freshline – perfek vir kosblikke

 

 

Die heerlike mini-Paasbolletjies van die Spar Freshline-bakkery kom in twee variante – tradisionele en sjokoladegeur. Dit kos vanaf R15,99 vir ’n pak van 9 minibolletjies. Sit hulle vinnig onder die oond se rooster om die sjokoladestukkies te laat smelt – njam!

 

Dié minibolletjies is deel van die Spar-Paasfeesreeks, wat Caramel and Chocolate Flavour Hot Cross Buns, Chocolate Flavour Hot Cross Buns, Extra Spicy Hot Cross Buns, Traditional Hot Cross Buns, Mini Speckled Egg Chocolate Cupcakes, Speckled Egg Chocolate Cake en Speckled Egg Chocolate Log Cake insluit.

 

Ook nuut in die reeks is die Coloured Vanilla Flavour Cupcakes vanaf R23,99.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Onthou régte eiers dié Paasfees

Van verleidelike sjokoladehasies tot mini-sjokolade-eiers kan nogal die kilojoules laat klim in die Paastyd. Bly gesond deur seker te maak...

Close