×
Skakel na Engels

Manjifieke maskers

Dis nou die tyd om maskers ’n deel van jou skoonheidsroetine te maak. Dis om verskeie redes heilsaam, want dit reinig, stimuleer, verkwik en bevog die vel. Kry ’n masker wat by jóú velsoort pas om die voordele ten beste te benut

 

 

Sensitive skin: Clarins Pure and Radiant Mask With Pink Clay is vir selfs die mees sensitiewe en geïrriteerde vel geskik en dit sal ook nie die vel uitdroog nie.

 

’n Vel wat geneig is tot aknee: Lamelle Serra Lipid Recovery Mask is geskik vir ’n droë, sensitiewe vel, ná chemiese afskilfering of een wat geneig is tot velirritasies soos ekseem.

 

’n Olierige vel: Decléor Aroma Pureté 2 in 1 Puri- fying & Oxygenating Mask is ideaal vir ’n olierige of kom- binasievel of een wat geneig is tot probleme.

 

’n Droë vel: Elizabeth Arden Visible Difference Hydration Boost Night Mask bied nie net intense bevogtiging nie, maar help ook om jou vel se vogbalans te onderhou.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Nuut op ons skoonheids-redakteur se lessenaar

Gelukkige vel = Eucerin AtoControl-reeks vir droë en geïrriteerde vel. En jou beursie sal ook mal oor die pryse wees....

Close