×
Skakel na Engels

Manikuur-Maandag: Franse manikuur vir Valentynsdag

Dis die maand van liefde en die manikuris Michelle Saunders van LA het die perfekte Valentynsmanikuur wat met Essie-naelsorgprodukte gedoen word
  1. Wend ’n laag First Base Base Coat aan en laat elke nael droog word.
  2.  Wend twee lae van die ligpienk Ballet Slippers-naelpolitoer aan al jou naels.
  3.  Wend ’n laag van die warm pienk Fiesta-naellak aan op die boonste helfte van elke nael in die vorm van twee sirkels (soos die bokant van ’n hart).
  4.  Maak seker jy wag twee minute sodat die naellak behoorlik droog word.
  5.  Gebruik die suikerlekker-rooi Lollipop-naellak en volg dieselfde lyn as die Fiesta, maar laat genoeg pienk deurloer sodat dit soos dubbele harte lyk.
  6.  Vir glans, rond af met ’n laag Good To Go Top Coat.
http://youtu.be/bDWAqg2MefA
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Manikuur-Maandae – Nael-blogs waarvan ons hou

Naelkuns is die nuutste gier. Van rynstene tot luiperdvelmotiewe – hoe vreemder, hoe beter. Ons volg dié blogs om op...

Close