×
Skakel na Engels

Maak mini-plantkolwyntjies

Is dit nie net te oulik nie? Komaan, raak kreatief in die kombuis!

Die oomblik dat ons dié oulike klein kolwyntjie-kaktusse gesien het, was ons verlief. Dis die slim skepping van Alana Jones-Mann – en omdat sy gaaf genoeg was om met stap-vir-stap-aanwysings en foto’s presies te verduidelik hoe om dit te maak sal jy dit ook kan doen. Alana sê sy het haar inspirasie uit ’n onlangse tuinprojek gekry. Jy sal kraakbeskuitjies vir die “grond” nodig hê en hope versiersuiker vir die “plantjies”. Lekker versier!

 

 

 

 

 

 

 

Vir stap-vir-stap-aanwysings, kliek hier

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Gratis eetbare koekversierings

Versier ’n koek of kolwyntjies vir ’n partytjie met Snowflake se reeks eetbare Disney-suikerversierings

Close