×
Skakel na Engels

Maak jou eie verfrisser

Vir minder as R20!

APPELASYNVERFRISSER

Jy benodig:

  1. 1 e appelasyn
  2. 2 k water

Meng die asyn en water en spoel jou gesig met die mengsel af nadat jy dit gewas het. Dit reinig nie net jou porieë nie, maar vernou dit ook.

VOORDELE VAN VERFRISSER

  • Dit balanseer die vel se pH-vlakke,
  • Dit vorm ’n beskermende laag oor die vel
  • Dit bevogtig en verfris jou vel.
  • Dit herstel noodsaaklike eienskappe wat die vel tydens reiniging kan verloor.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
’n Klein dansertjie met gróót danspassies!

Hierdie klein sesjarige dansertjie het danspassies én houding! Kyk net hoe lekker dans sy op Respect deur Aretha Franklin –...

Close