×
Skakel na Engels

MAAK DIT: Spog met jou borde

Indien jou markuitstappies of kopies by tweedehandswinkels ’n indrukwekkende versameling borde sonder pasmaats opgelewer het, hoef jy dit nie te bêre tot wanneer jy weer onthaal nie – stal dit uit waar almal dit kan geniet

 

 

Kap net ’n geskikte hakie teen die muur in en hang dit aan ’n mooi stukkie lint op.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
3 sakpas-selfdoen-idees

Kikker jou dekor op sonder om ’n fortuin te spandeer

Close