×
Skakel na Engels

Maak dit: Silhoeëtte van koerantpapier

Jy kan enige vorms kies om dié muurkuns van koerantpapier te maak

 

Só maak jy:

  1. Kyk aanlyn vir vorms (soek vir ‘free clip art’), trek die buitelyne op ’n vel asetaat na en sny dit met ’n handwerkskêr uit.
  2. Spuit ’n bietjie spuitgom (beskikbaar by kuns- en hardewarewinkels) daarop; plaas dit gomkant na onder op koerantpapier.
  3. Spuit mat-swart spuitverf egalig bo-oor. Laat dit droog word en trek dan die asetaat af.
  4. Gebruik swart rame met wit binnerame vir ’n dramatiese effek.

 

Lees ook:

 

Teks het oorspronklik in Goeie Huishouding, Jan/Feb 2012 verskyn.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Rangskik blomme in net 5 minute

Skep ’n pragtige blommerangskikking in minder tyd as wat dit neem om die bloemis te bel

Close