×
Skakel na Engels

Maak dit – Mini feesvlaggies

Voeg feestelike flair by jou verjaardagvieringe

 

MINI-FEESVLAGGIES

 

Voeg feestelike flair by jou verjaardagvieringe: sny bont stukkies oorskietpapier uit en maak piepklein feesvlaggies soos dié vir jou kolwyntjies.

Vou dit oor mooi tou, bind dit aan strooitjies met strepe vas (te kry by www.ingoodcompany.co.za) en jou tafel sal so vrolik soos ’n voëltjie wees!

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
3 sakpas-selfdoen-idees

Kikker jou dekor op sonder om ’n fortuin te spandeer

Close