×
Skakel na Engels

Laat jou hare elke dag goed lyk – met Pantene

’n Vrou se lewe is ’n ewigdurende goëltoertjie met baie kompromieë en opofferings, maar jy hoef nie jou hare, skoonheid en gesondheid op te offer nie!

Of jou hare goed of sleg lyk, kan ’n verskil maak aan hoe jy voel! Pantene is toegewyd om seker te maak dat daar meer goeie as slegte dae is sodat jy kan skitter.

Pantene was ’n natuurlike keuse om mee saam te span in die Goeie Huishouding #ShineStrong-teepartytjie – vind hier meer daaroor uit.

Screen shot 2015-06-24 at 4.06.40 PM

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoe om te keer dat jou kaas muf

Goeie Huishouding se Vicki Sleet het die perfekte oplossing

Close