×
Skakel na Engels

Kyk hierna: ’n Kenner doen grimering om aknee en merke te verbloem

Waar sou ons wees sonder raad van die kenners? Die Britse grimeerkunstenaar Lisa Eldridge gee nuttige wenke terwyl sy ’n tiener met aknee en merke se grimering aanwend en haar ’n pragtige, natuurlike voorkoms gee

Of dit jy of jou tiener is wat af en toe met puisies sukkel, enige iemand kan baat vind by die nuttige wenke wat Lisa Eldridge gee terwyl sy grimering doen om aknee en vlekke te verbloem. Haar filosofie? Gebruik slegs grimering op daardie probleemareas op jou gesig, en nie as ’n kombers oor jou hele gesig nie.

En alhoewel die produkte wat sy in die video gebruik nie alles in Suid-Afrika beskikbaar is nie, is haar wenke en tegnieke steeds universeel genoeg vir ons om hier in Suid-Afrika te gebruik.

ALSO READ:

5 goed wat jy waarskynlik nie oor gesigolies geweet het nie

Slim kunsies om grimering te verwyder

5 redes hoekom jy nie met grimering aan moet slaap nie

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ja, jy kán Adele se treffende grimeervoorkoms jou eie maak

Dié maklike tutoriaal wys hoe om Adele se grimering te doen soos dit in haar “Hello”-video gelyk het

Close