×
Skakel na Engels

Kyk hier: Hoe om gebreekte kompakte grimering reg te maak

Ag nee! Het jy jou gunsteling-grimering laat val en nou is dit een groot, krummelrige gemors? Dalk hoef jy dit nie te vervang nie – miskien kan jy dit red!

Ons het al almal ’n duur of geliefkoosde grimeerproduk laat val. Moenie moed opgee nie. Kyk hier hoe jy dit kan regmaak:

FOTO: iStock/misuma

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Laat jou grimering jou ouer lyk?

Dié 12 foute kan jou jare ouer laat lyk, maar met ons ekspertraad kan jy selfs jonger lyk as wat...

Close