×
Skakel na Engels

Kyk hier: Dié twee vroue is al 94 jaar lank beste vriende

As die begin van die jaar jou laat blou voel, sal hierdie 100-jarige vroue wat al 94 jaar lank beste vriende is jou beslis laat glimlag

Dié twee vroue is al 94 jaar lank beste vriende. In hierdie video vertel hulle wat hulle van vandag se popkultuur dink. Die resultaat? Skreeusnaaks!

FOTO: iStock/PeopleImages

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Herwin 101

Wil jy groen leef? Hier’s ’n blitsgids met al die basiese inligting

Close