×
Skakel na Engels

Kry gesonder, sterker en blinker hare met ghd

ghd se nuwe, innoverende professionele platinumstileerder beloof uitmuntende stileringsresultate in net een beweging!

Die nuwe professionele platinumstileerder van ghd gebruik hitte wat veiliger vir hare is en uitmuntende stilering moontlik maak. Dit is deur ghd-wetenskaplikes ontwikkel wat vasgestel het dat die optimale temperatuur vir stilering 185 °C is. Die platinum™- en tri-zone ™-tegnologie is eksklusief aan ghd en laat die stileerder hierdie temperatuur behou.

Of jy jou hare reguit maak of krul, breekskade word met meer as 50% verminder en glans word met 20% vermeerder, alles in net een beweging!

 

Hierdie webpromosie is deur ghd geborg.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
12 onnadenkende maniere waarop jy jou hare ruïneer

Ons is almal aan minstens twee hiervan skuldig

Close