×
Skakel na Engels

Kry die beste lyfolie vir jou velsoort

Lyfolies raak al hoe gewilder vir ’n stralende vel met ’n vars voorkoms. Ons bied jou ons gunsteling-lyfolies om jou vel te laat mooier lyk én voel

Baie mense dink om olie aan ’n olierige vel aan te wend die porieë sal verstop en puisies veroorsaak, maar die teenoorgestelde is waar. Die vel absorbeer natuurlike olies maklik, dit is nie vetterig of komedogeen nie, wat beteken dit het min potensiaal om porieë te verstop, wat olie perfek vir alle velsoorte maak. Olie beskerm die vel se lipiedlaag om vogverlies te voorkom. Hier is ons vier gunstelinge:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoe om ’n papierlantern te verpersoonlik

Dit neem net ’n paar minute om ’n papierlantern mooi te versier

Close