×

Koop vandag die November-uitgawe

Ons November-uitgawe met die pragtige, en snaakse, Kristen Bell op die voorblad is nou beskikbaar. Hier is ’n paar artikels wat jy binne-in kan verwag:
november kristen bell voorblad

Aktirse Kristen Bell se waardevolle lesse oor selfvertroue, die huwelik en lewensvreugde

Sy is die eerste om te erken dat sy alles behalwe die volmaakte ma of vrou is. Kristen gesels oor depressie, en hoekom sy haar stryd met die wêreld wou deel.

 

Slanker en fikser in 30 dae!

Hierdie blistvinnige babatreetjie-oefenplan verg nie ’n gim of enige toerusting behalwe ’n stel handgewigte nie. Begin, hou moed en jy sal verbaas wees hoe sterk jy is.

 

8 vuurwarm somerse aandetes

 

101 somer-kopies om elke lyf en sak te pas

Klee jouself van kop tot tone met hierdie modieuse stylkopies en skoonheidsprodukte vir die sonskyn-seisoen En dra dit met selfvertroue!

 

Slim planne om met jou huis geld te maak (en te spaar)

As jy bietjie kreatief raak, sal jou huis nie meer ’n onbenutte bate wees nie.

 

Maak die kring kleiner

Aangesien nuwe navorsing toon dat die helfte van jou vriende nie regtig van jou hou nie, is dit dalk tyd om ’n paar name in jou adresboekie te skarp en só gelukkiger te wees?

 

WEN! WEN! WEN!

Wen ’n koningingroottebedstel van Slumberland ter waarde van R5 999 

 

via GIPHY

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kristen Bell doen Toto se “Africa”

Kristen Bell doen Toto se “Africa”

Close