×
Skakel na Engels

Koop die jongste neiging: Hofskoene

Die klassieke hofskoen is terug

 

 

Met ’n verskeidenheid van kleure en style om van te kies is ’n paar hofskoene eenvoudig dié stylvolle en gemaklike bykomstigheid om jou uitrusting in ’n kits mee op te kikker.

 

1. R340, Spree

2. Blokhakke R599, Woolworths

3. R449, Madison Tribeca by Zando

4. R649, Charles and Keith

5. R340, Spree

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Top-10 somerskoene

Dra jy hakke of plat skoene werk toe? Hier is ons toptien somerskoene

Close