×
Skakel na Engels

Klassieke kat-oë

Voeg glans en elegansie by
jou voorkoms met klassieke katoog-grimering. Al wat jy nodig het om Taylor Swift se grimering na te boots, is vloeibare oogomlyner, ’n kalm hand en ’n bietjie oefening:

 

 

STAP 1:

Trek die omlyner van binne na buite al langs jou boonste ooglid.

 

STAP 2:

Verleng die lyn verby die buitenste hoek om die vlerk te skep: ’n denkbeeldige lyn vanaf jou buitenste ooghoek na die einde van jou wenkbrou sal help.

 

STAP 3: 

Verdik die lyn vir ekstra drama. Trek die omlyner van die punt van die vlerk na die middel van jou ooglyn en vul dit in.

 

 

DIé VLOEIBARE OMLYNERS KRY VOLPUNTE:

1. Clarins Instant Liner

2. Essence 2 in 1 Eyeliner Pen

3. Empro Black Diamond Liner

4. Almay Liquid Eyeliner Pen

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Vier getoetste, beproefde onderlae

Wend ’n basislaag ná bevogtiging aan en verseker só dat jou grimering hou. Dit bied ’n gladde oppervlak vir die...

Close