×
Skakel na Engels

Kikker ’n klerekas op

Trek vir ’n ou kas ’n nuwe b(l)aadjie aan met oorskiet-muurpapier

Gee ’n afgeleefde klerekas nuwe lewenslus met oorskiet-muurpapier.

 

Verf dit met ’n lag vernis wat ’n mat afwerking het om dit teen verwering te beskerm. (Ons hou van Deco Varnish in matafwerking [R39,99 vir 125 ml], wat by Handwerkwinkels beskikbaar is.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Spaar water by die huis

Doen jou deel om dié skaars natuurlike hulpbron te bewaar. Ons deel vier maklike wenke:

Close