×
Skakel na Engels

Ken jou glase

Skink die regte wyn in die regte glas

Jy hoef nie ’n wynfynproewer te wees om die regte glas by die regte wyn te pas nie. Daar is basies vier soorte wynglase – rooi, wit, vonkel en dessert. Elke glas is anders gevorm sodat die spesifieke wyn op sy beste smaak. Alle wynglase raak dunner na bo sodat die geur van die wyn na jou mond en neus versprei word.

FOTO: iStock/YinYang

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Voel soos ’n briesie

Verfris jou somer-voorkoms met skakerings van groen, wit en blou

Close