×

Keer dat jou maskara in die somer smeer

Maak só seker dat jou maskara nie smeer en jy soos ’n wasbeer lyk nie

maskara

Die grimeerkunstenaar Emily Kate Warren het die oplossing:

Verwyder olierigheid en versagtingsmiddels rondom jou oë.

 

Wanneer jy op en af kyk, raak jou wimpers aan jou vel. As jou vel olierig is, sal die maskara daaraan afsmeer. Voorkom dit deur poeier aan jou ooglede te tik om die olierigheid te absorbeer en wend verbloemer net aan die donkerste dele onder jou oë (naby jou traanbuise) aan. Gebruik ’n kwassie om dit liggies in te skakeer.

 

Probeer:

  1. 1.     Estée Lauder Double Wear Stay-in-Place Flawless Wear Concealer. Dis olievry en een van my staatmaker-kopies.
  2. 2.     Pleks van waterdigte maskara, wat moeilik is om te verwyder, gebruik eerder maskara wat met buistegnologie werk. (Dit omhul elke wimper in ’n buisie kleur wat aanbly tot jy dit afwas.) Hier’s twee opsies: Hannon Super Lash Mascara in Black en Sensai Mascara 38 ̊C (Volumising).

 

 

LEES OOK:

 

Rokerige oë in drie maklike stappe

Hoe jou maskara ’n gróót verskil kan maak

Jou gids tot pragtige wimpers

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoe jou maskara ’n gróót verskil kan maak

Koop Bobbi Brown Pretty Powerful Mascara. Alle opbrengste gaan aan Heartbeat, ’n sentrum vir gemeenskapsontwikkeling

Close