×

Jý kan ’n jongmens se drome laat waar word

Fees For All, ’n organisasie sonder winsbejag, wil hê alle aspirant-regstudente moet ’n billike kans hê om ’n graad te verwerf.

Om universiteit toe te gaan kan ’n spesiale en lewensveranderende ervaring wees. Om jou passie na te streef is een van die lonendste dinge in die lewe en Fees For All is op ’n missie om tersiêre onderrig aan studente te verskaf wat bevoeg is om in die regte te studeer, maar nie die geld het om dit te doen nie.

Ongelukkig kan die meeste leerling in ons land nie tersiêre onderrig beskostig nie. Fees For All moedig mense aan om die potensiaal in ons jeug raak te sien en te help om ’n verskil te maak!

Jy kan tot hierdie wonderlike saak bydra deur enige bedrag te skenk sodat ’n jongmens sy of haar drome kan nastreef.

SMS jou naam na 42041 om R30 te skenk of besoek www.feesforall.org.za om meer uit te vind oor die verskillende maniere waarop jy geld aan Fees For All kan skenk.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n drie-nagte-reis na Istanboel vir twee ter waarde van R60 000

Hierdie kompetisie is gesluit.

Close