×
Skakel na Engels

Jy kan ’n Goeie Huishouding-voorbladster wees!

Het jy al ooit gewonder hoe jý op die voorblad van Goeie Huishouding sal lyk?

 

 

Al wat jy moet doen, is om R30 te bring en ons tussen 16 en 22 Desember 2014 in Canal Walk (oorkant Foschini op die boonste vloer) te kom besoek.

Behalwe Goeie Huishouding s’n kan jy ook op die voorblad van COSMO of Marie Claire wees en ons druk vir jou ’n groot foto van jou eie voorblad uit.

Jy sal ook ’n skakel na jou voorbladfoto op Facebook per SMS ontvang sodat jy dit met jou vriende kan deel.

Sien jou daar!

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief